Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
dTub
Скачать

Die Reglynige Waarheid Bybelstudie uit Hand

Автор: Woorde uit sy Woning

Загружено: 2025-11-25

Просмотров: 296

Описание:

Die apostel Paulus verkondig 'n Vreemde God, omdat hy aan hulle die Evangelie van Jesus Christus en die opstanding verkondig. Absolute radikale reglynige Waarheid! Nie 'n bietjie hiervan en 'n bietjie daarvan nie. Die absolute waarheid van een God en sy Seun het opgestaan en daardie opstanding het sekere implikasies. Die Bybelstudiereeks uit Handelinge hervat DV 21 Januarie 2026, soos aangebied deur ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning.

Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang van al ons video’s.
Vir volledige eredienste, skakel in op ons 2de WhatsApp groep: 0836502186

Bron: Handelinge 17:15-21
Opnamedatum: 2024 10 22

Grafies: Intro Ester Koning (nee Van Deventer)
+27 630210685
[email protected]
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation
1) The Princesses Heart Cinematic Romantic Density & Time 3:04 You Tube Audio Library.
Kontakbesonderhede:
Webblad: woordeuitsywoning.com
YouTube: @woordeuitsywoning
Gustav: +845034886 eposadres: [email protected]
Ina: +836502186 eposadres: [email protected]

Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer.
Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria.
Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering.
Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar bykans 1500 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang.
Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer.
Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding.
Indien u ‘n bydrae wil tot
Woorde uit sy Woning Pty Ltd
FNB Business Account Tjekrekening
Rekeningnommer: 62874370952
Bankkode: 260346
Swift kode: FIRNZAJJ
Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons roeping. Dui asb aan dat u van ons videodienste gebruik maak.
Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

Die Reglynige Waarheid Bybelstudie uit Hand

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео mp4

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио mp3

Похожие видео

God stoei met ons (Volledige Erediens Gen 32) Ds Gustav Opperman GK Ventersburg @WoordeuitsyWoning

God stoei met ons (Volledige Erediens Gen 32) Ds Gustav Opperman GK Ventersburg @WoordeuitsyWoning

36) Europa binnegeval! Bybelstudie uit Hand 16:9-18 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

36) Europa binnegeval! Bybelstudie uit Hand 16:9-18 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Ansambel ROBIROHI advendikontsert Kärdla Baptistikirikus 30 nov. 2025a

Ansambel ROBIROHI advendikontsert Kärdla Baptistikirikus 30 nov. 2025a

487. Kas ir cilvēks? - Svētceļojums alegorijās.

487. Kas ir cilvēks? - Svētceļojums alegorijās.

Geesvervulde stryd teen die sonde van owerspel (Gen. 38). Ds. Schalk Strauss.

Geesvervulde stryd teen die sonde van owerspel (Gen. 38). Ds. Schalk Strauss.

RIEKERT BOTHA - Is Jesus JOU Here? | Wie is die REGTE Jesus? - Deel #5

RIEKERT BOTHA - Is Jesus JOU Here? | Wie is die REGTE Jesus? - Deel #5

God hou ons vas Luk 22 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning GK Ventersburg

God hou ons vas Luk 22 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning GK Ventersburg

Урок рава Йоны Левина по книге Берешит, раздел Вайишлах. Яаков или Исраэль

Урок рава Йоны Левина по книге Берешит, раздел Вайишлах. Яаков или Исраэль

Действительно ли Рождество – языческий праздник?

Действительно ли Рождество – языческий праздник?

AGNESE IRBE - konservatīvā doma, garīgums, patriotisms, sabiedrības sašķeltība, #klātbūtne8

AGNESE IRBE - konservatīvā doma, garīgums, patriotisms, sabiedrības sašķeltība, #klātbūtne8

105) 'n Valse Hemel (Volledige Erediens: Luk 9) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

105) 'n Valse Hemel (Volledige Erediens: Luk 9) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

RIEKERT BOTHA - Jesus die Regverdige (Deel 1) | Wie is die REGTE Jesus? - Deel #5

RIEKERT BOTHA - Jesus die Regverdige (Deel 1) | Wie is die REGTE Jesus? - Deel #5

35) Die Gees verander ons. Bybelstudie uit Hand 15:35 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

35) Die Gees verander ons. Bybelstudie uit Hand 15:35 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

🎵 Top AFRIKAANSE EN ENGELSE LOFLIEDERE VOL 1  60 minute 🎵

🎵 Top AFRIKAANSE EN ENGELSE LOFLIEDERE VOL 1 60 minute 🎵

Wat sê die Bybel oor bloedlynvloeke?

Wat sê die Bybel oor bloedlynvloeke?

Getuienis diens | 10 Mei 2025

Getuienis diens | 10 Mei 2025

Kan jy in ongewone tale praat? … Dan is hierdie onderhoud vir jou! (Ivor Jefferies en Johan Delport)

Kan jy in ongewone tale praat? … Dan is hierdie onderhoud vir jou! (Ivor Jefferies en Johan Delport)

Vroue Bybelstudie - Rut

Vroue Bybelstudie - Rut

"Dit Maak Nie Sin Nie" Boodskap in Afrikaans, Vredelust Gemeente

Raaisels uit die Voortyd Ps 78 Doop Bealise v Zyl GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Raaisels uit die Voortyd Ps 78 Doop Bealise v Zyl GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

© 2025 dtub. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]