Stephanus (Fanie) Postma - Gedenkdiens lewendige uitsending
Автор: Ashley Lane
Загружено: 2025-08-14
Просмотров: 280
Lewendige uitsending - Ashley Lane 082 851 9645 (Loudmouth studios)
Lewendige uitsending vrywaring
Ons gaan altyd uit ons pad uit om die betroubaarheid van ons lewendige uitsendings te verseker, dus maak ons gebruik van net die beste en betroubaarste toerusting. Ons maak wel staat op selfoon infrastruktuur en netwerke om uit te saai wat van tyd tot tyd probleme kan gee. Dus het ons ook ‘n noodplan in plek om elke lewendige uitsending opteneem. Sou daar ’n probleem wees met ‘n lewendige uitsending sal die opname van die kerk / grafdiens of alby binne 12 ure verwerk word en aan familie gestuur word.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: