Wêreldwys | Die geopolitiek, identiteit en mag van taal | Ep. 61
Автор: Maroela Media
Загружено: 2025-08-27
Просмотров: 1716
In hierdie week se aflewering van Wêreldwys kyk ons na die kragtige rol van taal in geopolitiek en identiteit. Hierdie jaar is belangrik vir Afrikaners met groot herdenkings en geleenthede, maar dien terselfdertyd ook as ʼn toets. Gebruik Afrikaanssprekendes en Afrikaners hierdie momentum om onsself en ons taal met trots internasionaal uit te dra? Of laat ons die internasionale kollig wat tans op ons skyn vergeefs verbygaan?
00:00 Afrikanergeskiedenis in die Paarl
03:50 Oorloë duur voort
13:14 Afrikaans se historiese ontwikkeling
16:56 Die Taalmonument en ’n politieke bewussyn
23:41 ’n Groot jaar vir Afrikaners
25:39 Europa se geopolitiek van taal en kultuur
34:17 Die Weste se bestaanskrisis gevorderd
36:04 Minderhede se behoefte aan beskerming
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: