Specqa x Mesho - Nou Ek is Weg ( Afrikaans trap Song audio )
Автор: SPECQA
Загружено: 2024-05-22
Просмотров: 2523
[ Intro ]
Veri Manskape [ Die Autiese
Mane in krale [ Die Nomers
Mane in die kas [ Die Jittas
Die Mane wat seker maak hulle het iets op hulle se bors it's op hulle se hart , Die Zula Gaan aan
nog altyd .
Hook [ Chorus ]
Nou Ek is Weg Jag Ma my Krone
Diep in die dink Soldaat Vani Kaap
Dis Gan'kaka Boekant die wit Lyn alles is Kum'nand
[ Verse]
Oubas pas my op [ Dclass
Ali mense wel nou ma nou Nje [ Hulle nje
hulle dink ek het kron [ Shimaliwa
ma ek zama elke dag viri Zake
elke dag Zali bet [ Meme Tai ndile
Laat ek ma op my twee voete Stan
Meeste bras van my is nou weg [ Vakapita
is nou weg , Ek is gedrek en ge tek
want my regte jittas is al weg ,
Mara die nomer is nog in die Leg
en ek hou julle nog altyd op my chest
Die bra skape Stan nog altyd strek in die kassie
is n dink een of twee Zama zama
opjouka viri nomer maki Zak n 6 or n 7.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: