20130109 BAIE WELKOM TERUG LAERSKOOL PHALABORWA
Автор: Laerskool Phalaborwa
Загружено: 2013-01-10
Просмотров: 563
Die eerste dag van skool vir 2013 by Groenskool.
Baie welkom aan al ons nuwe Graad Eens!
Welkom aan ouers, personeel en leerlinge.
Welkom Nuwe Personeel :
1. Me. Naomi Maritz (28 jaar onderwys ervaring) - Het 'n M Graad en is gekwalifiseerd om Engels 1ste taal tot Gr.12 te gee.
2. Allie Reynolds - Studeer BA (Human Movement Science) & BA (Honours- sport science) by die Universiteit van Pretoria
Sy was ook hulpafrigter vir TUKS se Olimpiese swemspan.
3. Rina Weideman - Student
Mag 2013 vir u een van die beste jare ooit wees!
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: