Hoërskool Nelspruit

Hoërskool Nelspruit is 'n dinamiese skool, ryk aan tradisie, wat op akademiese-, sport- en kultuurterreine uitstekend presteer en is een van die toonaangewendste skole in Mpumalanga, asook in Suid-Afrika.