BUCO Laeveld Interhoër 2024
Автор: Hoërskool Nelspruit
Загружено: 2024-02-25
Просмотров: 2524
Die BUCO Laeveld Interhoër was weereens 'n baie spesiale geleentheid vir die atlete en ondersteuners van Hoërskool Nelspruit. Phonix Capture het duisende oomblikke gedurende die dag op kamera vasgevang. Geniet hierdie video van die opkoms van die dirigente en atlete, die aksie op die veld, baan en pawiljoen, tot by die prysuitdeling.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: