Jaco Jay Olivier

JT Produksies is a production house dealing with audio recordings and visual imaging. We do demo CD and full CD recordings. We also produce music videos and other video productions.
Should you wish to have more information, please contact us via email: [email protected] for more information or for a brochure on some of our products.
Ons het begin met die animasie van diere en ander karakters om Jesus se boodskap van liefde vir al Sy kinders uit te dra.
Daar is soveel videos beskikbaar in ander tale, maar so min in Afrikaans. En nog minder van hierdie videos kan aangepas word vir u spesiale geleentheid.
Elke animasie video word individueel gemaak, afhangende van die tema of die situasie.
Nuwe temas en karakters kan gemaak word om enige van u situasies te dek.
Kyk gerus deur ons Speellys (Playlist) vir die verskeidenheid van opsies. "You are only limited by your own imagination"