Aan U Tafel - 'n Nagmaalslied
Автор: Jaco Jay Olivier
Загружено: 2025-12-04
Просмотров: 11
Jesus het die eerste Nagmaaltafel voorberei. Hy het brood en wyn daarop geplaas. Vandag nog vier ons hierdie liedes maal. Die brood herinner ons aan Sy gebreekte liggaam. Die wyn herinner ons aan Sy bloed wat gevloei het. Dit herinner ons aan die nuwe verbond wat Hy met ons gemaak het.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: