Love Upon Grace Ministries
Jeug elke Vrydag om 19:00 in Haakdoorboom & Eredienste elke Sondag om 09:00 in Bon Accord
MARKUS 16:15
Hy het vir hulle gesê: “Gaan uit, die hele wêreld in, en verkondig die evangelie aan die hele mensdom.
Missie
Om die harte van die jeug en families na God en mekaar terug te draai. Om ons Godgegewe potensiaal in elke aspek van ons lewens uit te leef in elke area van ons lewens. Om die Koninkryk van God te bevorder, eerstens deur ons sirkels van invloed, dan die nasies, dan die nasies verby ons grense.
Visie
Ons is ‘n multi-kulturele kerk wat daarna streef om ten volle oorgegewe volgers van Christus te maak en om volwasse volgers van Christus uit te stuur met die nodige toerusting vir die bevordering ter wille van Familie, Gemeenskap en Globale Transformasie.
Kontak nr: 087 821 7140
Psalm 91 se waarde in jou lewe - Ps Martie Coetzee - 23 November 2025
Het jy My waarlik lief? Ps Helga Kelly - 16 November 2025
Soek Sy Aangesig met Ps Martie Coetzee - 9 November 2025
Geloof werk deur liefde met Ps Martie Coetzee - 2 November 2025
Staan vas in geloof - Ps Martie Coetzee - 26 Oktober 2025
In Liefdevolle Herinneringe aan Heinrich Hermias Spangenberg
Jy is die sout en lig - Ps Martie Coetzee - 19 Oktober 2025
Ek kies U pad
Wat die Hart van vol is, loop diemond van oor - Ps Martie Coetzee- 3 Oktober 2025
Die Wurm, hou moed en word nie moeg nie... met Louis Stoltz
Jeugdiens - 50/50 Waarheen jy gaan... Hemel of Hel - Mario Esterhuizen
Dink aan wat waar is... Ps Martie Coetzee - 12 Oktober 2025
Hou jou hand op die Bybel - Ps Martie Coetzee - 5 Oktober 2025
Waarlike dankbaarheid in 'n tyd van oordeel en harde houe
Die Bruid met die vuil gesig - Ps Martie Coetzee - 28 September 2025
Hoe om vir Jesus deel te maak van jou lewe - Jeugdiens met Annelie Botha - 26 September 2025
Jeugdiens vir 19 September 2025 - Sipho Mahlangu met die tema: Die duiwel kom steel, slag en verwoes
Sewe Trompette met Mario Esterhuizen
Getuienis van Herman & Daleen Kriel - 14 September 2025
Jy is nie verlore nie - Ps Martie Coetzee - 7 September 2025
Elke stoel het 'n naam op - gaan jy by Jesus aan die tafel sit? - Jeugdiens van 5 September 2025
Verwerping met Ps Helga Kelly - 31 Augustus 2025
Hoekom vertel mense leuens? Ps Martie Coetzee - 24 Augustus 2025
Leef in vergifnis - jy is vergewe en daarom kan jy ook vergewe - Ps Martie Coetzee 24 Augustus 2025
Mensekind, jy is gebore vir 'n doel - 17 Augustus 2025 Ps Martie Coetzee
Gaan dan heen en maak ... & Leiers maak foute... - Ps Martie
Back a Buddy - Love Upon Grace Campaign - Help Spread The Light of God
Die Sleutelgat met die Regte Sleutel - Ps Martie Coetzee
Gebruik die res van jou lewensdae reg - Pastoor Hans Kelly