Hoe leer ek my kind met SUKSES lees? MAKLIKE Afrikaanse a-klank LEESLES
Автор: Magda Ehlers - Opvoedkundige Kindervideo’s
Загружено: 2023-02-28
Просмотров: 1888
Wil jy hê jou kind moet die a-klank vinnig baasraak en met selfvertroue lees? 🍎📚 Hierdie GRATIS Afrikaanse leesles is perfek om die boustene van lees vas te lê! 🌟
• 🔤 Fonetiese inoefening van die a-klank in die Afrikaanse alfabet.
• 📝 Bou eenvoudige woorde met die a-klank en lees dit hardop.
• 📖 Sit woorde saam in kort sinne vir selfvertroue en begrip.
Waarom hierdie video ideaal is:
✅ Herhaling help kinders om die klank en woorde maklik vas te lê.
✅ Bou jou kind se selfvertroue in lees stap vir stap.
✅ Gee ouers en juffrouens ’n flopvrye resep vir vroeë leesonderrig.
💥Ons is BAIE opgewonde oor ons Maklike Afrikaanse leeslesse vir kinders. Kyk uit vir al ons video's in hierdie reeks.
• MAKLIKE Afrikaanse leeslesse vir jong kinders
‼️‼️Ons OORSPRONKLIKE LEESPROGRAM bevat meer as 40 video-skakels en 40+ PDF-drukpakkette wat perfek by die videos pas – jou hele jaar se leesbeplanning in een maklike, interaktiewe pakket. Reeds beproef in skole én tuis.
💥👉 Klik op die skakel en kry jou digitale weergawe vandag nog om jou kind se leesreis te laat blom!👇👇👇
https://www.teacharesources.com/produ...
🌟 Maak leer ’n wonderlike reis vir jou kind! 🌟
Op hierdie kanaal kry jou kind die geleentheid om deur kleurvolle stories en klanke die wêreld van lees, tel en kreatiewe denke met selfvertroue te ontdek.
🌈 Wat wag vir jou op on kanaal?:
• 📖 Klankstories en lees-video’s in Afrikaans
• ➕ Interaktiewe wiskunde video’s wat leer maklik maak
• 🎨 Kreatiewe en prettige aktiwiteite wat kinders laat deelneem
• 🌍 Bonus Engelse video’s vir ekstra vaardighede
🌟 Waarom jy en jou kind dit gaan geniet:
• 👩🏫 Ontwerp deur ’n onderwyseres met praktiese ervaring
• 🚀 Speels, kort en maklik om in te pas in enige klaskamer roetine
• 🎯 Help kinders groei, kreatief dink en selfvertroue bou met gemak
👉 SUBSCRIBE vandag en laat jou kind interaktief met vreugde en nuuskierigheid leer!
00:00 Herhaal die Alfabet klank "a" foneties in Afrikaans vir kinders
00:55 Voeg die Alfabet klank "a" saam met ander Alfabet letters om nonsens woorde te lees
01:32 Lees 2-letter woorde met die Alfabet klank "a" in Afrikaans vir kinders
01:56 Lees 3-letter woorde in Afrikaansmet die Alfabet letter "a" in die middel van die woord
02:24 Lees van 'n eenvoudige sin in Afrikaans deur sinsuitbreiding toe te pas
03:19 Lees van 'n maklike Afrikaanse sin deur sinsuitbreiding toe te pas
04:04 Lees van 'n maklike Afrikaanse sin deur baie herhaling.
04:56 Herhaling van al 3 die Afrikaanse Maklike sinne wat ons reeds gelees het
05:27 Afsluiting van die Afrikaanse Alfabet se letter "a" leesles vir kinders
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: