Dagbreek toe!
Автор: Luna Paige
Загружено: 2025-08-29
Просмотров: 81
Storielied, 2012
Die lied is geïnspireer deur Catherine Willemse se memoir 'Met 'n diepe verlange'. Die lied is lewendig opgeneem te Durbanville. Ons het die Storielied-konsert met hierdie heerlike liedjie afgesluit. 'n Wonderlike ensemble van musikante wat in die einde van die lied aangekondig word. Kyk tot die einde om te hoor wie hulle almal is!
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: