OSSEWAENS - PRONTUIT | 8 MAART 2021 | kykNET
Автор: kykNET Argief
Загружено: 2021-03-08
Просмотров: 2512
OSSEWAENS - PRONTUIT | 8 MAART 2021 | kykNET
PRONTUIT | OSSEWAENS | 08/03
Vir byna 300 jaar was die Ossewa in al sy gedaantes, die enkel belangrikste vervoermiddel van goedere en mense in Suid-Afrika. Infrastruktuur en talle ikoniese geboue, soos die Uniegebou, is gebou met die hulp van die Ossewa. Professor Erik Holm, bekende entomoloog en ekoloog restoureer al sedert 1985 Ossewaens en het onlangs die boek, “Die Ossewa en sy spore”, die lig laat sien. Ons het met hom en ander rolspelers gaan kersopsteek om meer oor dié ryk geskiedenis te gaan uitvind.
Kyk Prontuit Maandagaand 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en op DStv Catch Up.
OX WAGONS - PRONTUIT | 8 MARCH 2021 | kykNET
For almost 300 the ox wagon, in all its forms, remained the most important transporter of goods and people in South Africa. Infrastructure and several iconic buildings like the Union Buildings would not have seen the light if it was not for the ox wagon. Professor Erik Holm, a well-known entomologist and ecologist, has been restoring wagons since 1985. He recently wrote the book, “Die Ossewa en sy spore”. We spoke to him and other role-players about the rich history of the ox wagon.
Watch Prontuit on Monday evenings at 21:00 on kykNET (DStv channel 144) and on DStv Catch Up
---
Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Kry jou eerste 14 dae gratis op Showmax vir meer Afrikaanse programme - https://bit.ly/36PFSr0
Besoek http://kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: