Geskiedkundige kakebeenwa word binnekort onthul
Автор: AfriForum
Загружено: 2021-04-13
Просмотров: 2073
Danksy die FAK word die enigste oorblywende kakebeenwa wat die Slag van Bloedrivier oorleef het nou deur die alombekende prof. Erik Holm gerestoureer. Dié pronkstuk, wat as die Maritz/Laas/Uys-wa bekend staan, sal binnekort by die Voortrekkermonument in Pretoria ingewy word. Barend Uys, hoof van Interkulturele Samewerking by AfriForum en sekretaris van die Laas Voortrekker-familiebond, het saam met sy kinders prof. Holm besoek om te sien hoe die wa se wiele gekort word.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: