Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
dTub
Скачать

Optel en Aftrek van Gewone Breuke

Автор: ClassroomEducation

Загружено: 2024-02-23

Просмотров: 220

Описание:

Wanneer jy twee derdes van ‘n pizza eet en jou vriend eet drie kwarte (drie vierdes) van sy pizza wat net so groot soos joune is, hoeveel het julle altesaam geëet? Om dit uit te werk moet ons eers die KGN (kleinste gemene noemer) van die derdes en die kwarte bepaal. Die KGN daarvan is 12. Deur van ekwivalente breuke gebruik te maak, verander ons die twee derdes na agt twaalfdes wanneer ons beide die teller en die noemer met 4 maal. Volg dieselfde stappe en verander die drie kwarte van jou vriend se pizza na nege twaalfdes deur weereens beide die teller en die noemer met 3 te maal. In totaal is daar dan 17 twaalfdes. Verander die onegte breuk na ‘n gemengde getal van 1 en 5 twaalfdes. Om te bereken hoeveel pizza nog nie geëet is nie, moet ons die 1 en 5 twaalfdes aftrek van die oorspronklike 2 pizzas. Moenie vergeet dat jy die 2 pizzas kan verander na 1 pizza en 12 twaalfdes pizza. Nou kan jy sonder moeite die 1 en 5 twaalfdes daarvan aftrek om ‘n antwoord van 7 twaalfdes te kry. Onthou asseblief dat wanneer jy breuke optel of aftrek, die noemers altyd dieselfde moet wees.

Hierdie video is ook beskikbaar in Engels. Klik hier om dit te kyk:    • Addition and Subtraction of Common Fractions  

This video is also available in English. Click here to watch it:    • Addition and Subtraction of Common Fractions  

Hoofstukke:
0:00 Inleiding en voorbeeld 1: 2/3 + 3/4
3:37 Voorbeeld 2: 5/6 - 3/5
4:44 Verdere verduideliking van die KGN
5:14 Voorbeeld 3: 1 en 5/8 + 1/3 - 5/12
9:12 Voorbeeld 4: 5 en 1/10 - 3 en 1/5

#lindalehanie
#classroomeducationonline

Optel en Aftrek van Gewone Breuke

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео mp4

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио mp3

Похожие видео

Vermenigvuldiging en Deling van Gewone Breuke

Vermenigvuldiging en Deling van Gewone Breuke

Wat is Breuke?

Wat is Breuke?

शून्य वाला  जोड़,(➕) घटाना,(➖) गुणा (✖️)भाग(➗) Addition, Substraction, Multiplication, Division

शून्य वाला जोड़,(➕) घटाना,(➖) गुणा (✖️)भाग(➗) Addition, Substraction, Multiplication, Division

Optel en Aftrek van Breuke met Verskillende Noemers

Optel en Aftrek van Breuke met Verskillende Noemers

Optel en Aftrek van Breuke met Dieselfde Noemers

Optel en Aftrek van Breuke met Dieselfde Noemers

Wiskunde Graad 6 Faktore

Wiskunde Graad 6 Faktore

Harvard University Interview Tricks

Harvard University Interview Tricks

Gewone breuke na persentasies na desimale getalle

Gewone breuke na persentasies na desimale getalle

Herlei gewone breuke na desimale breuke

Herlei gewone breuke na desimale breuke

Как запоминать всё, как японские студенты (и учиться меньше)

Как запоминать всё, как японские студенты (и учиться меньше)

Vermenigvuldiging en Deling van Heelgetalle

Vermenigvuldiging en Deling van Heelgetalle

Omskakeling: Breuke na desimale

Omskakeling: Breuke na desimale

Я беру капусту и 3 яйца. Этот рецепт сведет вас с ума! Семейный рецепт!

Я беру капусту и 3 яйца. Этот рецепт сведет вас с ума! Семейный рецепт!

Wiskunde Graad 5 Breuke Optel en Aftrek

Wiskunde Graad 5 Breuke Optel en Aftrek

Fall pumpkins | screensaver | pumpkin paintings | autumn art for Frame TV | Smart TV background

Fall pumpkins | screensaver | pumpkin paintings | autumn art for Frame TV | Smart TV background

Desimale Breuke - Optel en Aftrek

Desimale Breuke - Optel en Aftrek

Vermenigvuldiging van Desimale Getalle

Vermenigvuldiging van Desimale Getalle

Задача из вступительных Стэнфорда

Задача из вступительных Стэнфорда

02 Optel en aftrek van gewone breuke

02 Optel en aftrek van gewone breuke

Как запоминать всё, как японские студенты (и учиться меньше)

Как запоминать всё, как японские студенты (и учиться меньше)

© 2025 dtub. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]