Vertikale Kolom Metode (2022)
Автор: Wiskunde Juffie_deur Lizette Booys
Загружено: 2022-06-13
Просмотров: 1675
In hierdie video kyk ons na die vertikale kolom metode van berekening. Daar word twee voorbeelde met leerders gedoen. In die eerste voorbeeld is daar geen oordrag en in die tweede voorbeeld kyk ons na oordrag. Maak Seker jy stop die video om te oefen, en speel dit weer sodra jy gereed is. Daar sal n opvolg video wees met n ekstra sommetjie, vir meer oefening. Kyk uit daarvoor!
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: