Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
dTub
Скачать

Lizanne du Plessis: Maak 'n Kopskuif oor Dissipline

Автор: Ma&Mikrofoon

Загружено: 2025-09-16

Просмотров: 949

Описание:

Dissipline kan maklik voel soos een van die moeilikste dele van ouerskap. Met soveel ouerskap style daar buite ("gentle!" "permissive!", "authoritative!") is dit nie vreemd dat ouers onseker voel oor watter benadering die “regte” een is nie.
In hierdie episode gesels Daniëlla met arbeidsterapeut Lizanne du Plessis van "Doelgerigte Ouerskap" oor wat dissipline eintlik beteken. Ons verken hoekom dit minder oor straf en meer oor leiding en leer gaan, en hoe ons eie emosionele regulering as ouers ’n reuse-verskil kan maak.

TIMECODES

00:00 Lizanne du Plessis: Doelgerigte Ouerskap
03:09 Dissipline is Belangrik!
05:56 Algemene Foute wat Ouers Maak met Dissipline
09:11 Die Rol van Emosies in Ouerskap
10:40 Gentle Parenting vs. Streng Ouerkap
17:00 Wat as jou kind net nie luister nie?
18:00 Praktiese Wenke vir Ouerkap
21:00 Die Belangrikheid van "Konneksie" vir 'n Kind
23:10 Hoe om Net Een Keer te praat
26:20 Die Rol van Gevoelens in Dissipline
29:25 Selfregulering en Emosionele Intelligensie
30:40 Hoe Reguleer ons ons eie Emosies as ouers?
35:09 Dissipline vir Verskillende Persoonlikhede
40:15 Die Kern van Goeie Dissipline

Lizanne du Plessis:  Maak 'n Kopskuif oor Dissipline

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео mp4

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио mp3

Похожие видео

Marciel Hopkins-Lourens op 'n Ma & 'n Mikrofoon

Marciel Hopkins-Lourens op 'n Ma & 'n Mikrofoon

Ivor Swartz: 'Ek't My Broer Vermoor, Nou's Ek 'n Pa'

Ivor Swartz: 'Ek't My Broer Vermoor, Nou's Ek 'n Pa'

Адам Кадыров попал в ДТП: что известно? Руслан Айсин

Адам Кадыров попал в ДТП: что известно? Руслан Айсин

As Oupa of Ouma Sterf

As Oupa of Ouma Sterf

Weenen Plek van Verdriet

Weenen Plek van Verdriet

Waarom Jou Sekslewe Nooit Weer Dieselfde is Ná Kinders Nie

Waarom Jou Sekslewe Nooit Weer Dieselfde is Ná Kinders Nie

Die Waarheid oor Tuisskool (met Janet Kieswetter)

Die Waarheid oor Tuisskool (met Janet Kieswetter)

Sanocare Breath of Hope Podcast with Dr Magriet Du Plooy From CureHealth

Sanocare Breath of Hope Podcast with Dr Magriet Du Plooy From CureHealth

Отказ от территорий? / Войска оставили позиции

Отказ от территорий? / Войска оставили позиции

#14 Kā trenēties gudri? Sporta fizioloģija par slodzi, atjaunošanos un progresu

#14 Kā trenēties gudri? Sporta fizioloģija par slodzi, atjaunošanos un progresu

Lindie Strydom: Wat ek wens ek as jonger ma geweet het

Lindie Strydom: Wat ek wens ek as jonger ma geweet het

Blymoedig Sterwend

Blymoedig Sterwend

Sy dog sy kry een baba...Toe's dit 'n VIERLING!

Sy dog sy kry een baba...Toe's dit 'n VIERLING!

“Die nag toe my man ons drie kinders vermoor het”

“Die nag toe my man ons drie kinders vermoor het”

Conrad & Tarine Wedding Film | Venue Name | South African Wedding Videographer

Conrad & Tarine Wedding Film | Venue Name | South African Wedding Videographer

Suurlemoen-Kondensmelk Yskastert (stap-vir-stap resep video)

Suurlemoen-Kondensmelk Yskastert (stap-vir-stap resep video)

Pinksterfees item 8

Pinksterfees item 8

GETUIENIS - Wonderwerk van Voorsiening! (3)  /  Heno & Adri Van der Merwe  /  10-08-2025  /  NLGK

GETUIENIS - Wonderwerk van Voorsiening! (3) / Heno & Adri Van der Merwe / 10-08-2025 / NLGK

О чем докладывают Путину. Будет ли удар по Ирану. Будущее ФБК и скандал вокруг Волкова. Грозев

О чем докладывают Путину. Будет ли удар по Ирану. Будущее ФБК и скандал вокруг Волкова. Грозев

Krisis in ons Kraamsale: SA se Eerste Vroedmeester

Krisis in ons Kraamsale: SA se Eerste Vroedmeester

© 2025 dtub. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: infodtube@gmail.com