Krisis in ons Kraamsale: SA se Eerste Vroedmeester
Автор: Ma&Mikrofoon
Загружено: 2025-10-21
Просмотров: 1639
Hy was Suid-Afrika se eerste manlike vroedvrou en het meer as 25 000 babas in die wêreld gehelp bring. In hierdie gesprek deel Sydney Grové sy ongelooflike ervaring – van die eerste watergeboortes tot sy bekommernis oor die krisis in Suid-Afrika se kraamsale. Daniëlla van Heerden en Sydney gesels oor hoe geboortepraktyke verander het, die rol van emosionele gesondheid, en waarom ma's beter ondersteuning verdien.
TIMECODES
00:00 – Inleiding: Wie is Sydney Grové, Suid-Afrika se eerste manlike vroedvrou
01:16 – Vroeë begin: Hoe Sydney sy roeping in geboortesorg en moedersorg ontdek het
05:53 – Passie en doel: Die filosofie agter vroedvroue en holistiese geboortesorg
09:01 – Die evolusie van geboortesorgpraktyke in Suid-Afrika
13:51 – Die emosionele kant van geboorte en hoekom dit dikwels oor die hoof gesien word
21:13 – Mites oor vroedvroue en natuurlike geboortes ontbloot
28:51 – Na-geboorte sorg en die realiteit van ma’s se geestesgesondheid
37:00 – Hoekom voorgeboorte-onderrig en vroeë sorg so belangrik is vir ma’s en babas
39:15 – Sydney Grové se boodskap oor die toekoms van geboortes in Suid-Afrika
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: