Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
dTub
Скачать

Om ’n Baba te Verloor: Hoop & Genesing

Автор: Ma&Mikrofoon

Загружено: 2025-09-02

Просмотров: 1156

Описание:

Die vreugde van ’n swangerskap...en dan die verpletterende nuus dat jou baba dit dalk nie gaan oorleef nie. Dis wat Leandie Bräsler en haar man moes verwerk met haar eerste swangerskap en haar dogtertjie Lente, wat doodgebore is.
In hierdie episode praat Leandie met Daniëlla oor swangerskapsverlies: die verlange, die onsekerheid en die pynlike vrae waarvoor daar soms geen eenvoudige antwoorde is nie. Ons praat oor die impak op ’n huwelik, en oor die krag van geloof en berading in ’n tyd wanneer jou wêreld voel of dit uitmekaarval. Leandie se storie is dalk uniek, maar talle mammas wat al ’n baba deur miskraam of stilgeboorte verloor het, sal die emosies verstaan.

Hierdie episode is deel van die #MoedVirMammas-reeks saam met Afrikaans.com ‪@myafrikaans1385‬

TIMECODES

00:00 Ontmoet Leandie Bräsler
01:40 'n Moeilike Swangerskap: Slegte Nuus
05:20 Leandie verloor Baba Lente
09:00 Hoe Sy "Gecope" Het
11:50 Hoop na die Donker: 'n Reënboogbaba!
17:00 Die Impak van Babaverlies op 'n Man
20:31 Rol van Geloof en Terapie in Genesing
28:55 Om jou Baba te Onthou en Herdenk
31:38 Wat het Leandie Bräsler by haar Ma geleer?

Om ’n Baba te Verloor: Hoop & Genesing

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео mp4

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио mp3

Похожие видео

Kwêla - HAH - Piet Croucamp

Kwêla - HAH - Piet Croucamp

Ivor Swartz: 'Ek't My Broer Vermoor, Nou's Ek 'n Pa'

Ivor Swartz: 'Ek't My Broer Vermoor, Nou's Ek 'n Pa'

Lindie Strydom: Wat ek wens ek as jonger ma geweet het

Lindie Strydom: Wat ek wens ek as jonger ma geweet het

Lizanne du Plessis:  Maak 'n Kopskuif oor Dissipline

Lizanne du Plessis: Maak 'n Kopskuif oor Dissipline

Regardt van Den Bergh se Getuienis

Regardt van Den Bergh se Getuienis

Blymoedig Sterwend

Blymoedig Sterwend

Afrikaners in Amerika: Die Waarheid oor Lewe Ná Emigrasie

Afrikaners in Amerika: Die Waarheid oor Lewe Ná Emigrasie

Huis van gruwels

Huis van gruwels

Hulle wou my dogter offer

Hulle wou my dogter offer

Die Getuienis van Andrew de Vries

Die Getuienis van Andrew de Vries

Afrikaans is Groot 2023 - Die Konsert

Afrikaans is Groot 2023 - Die Konsert

Chrissie Adriaanse: Ons Lewens Verander Ná Spina Bifida-diagnose

Chrissie Adriaanse: Ons Lewens Verander Ná Spina Bifida-diagnose

Ma Waarsku: My Kind Sterf Amper Toe Hy Magnete Insluk

Ma Waarsku: My Kind Sterf Amper Toe Hy Magnete Insluk

Downsindroom en 'n Ma Wat Glo (Shéri & Susette Brynard)

Downsindroom en 'n Ma Wat Glo (Shéri & Susette Brynard)

Verkrag deur pleegouer & trou met hom

Verkrag deur pleegouer & trou met hom

Jean-Marié Stander: Waarom ek op 35 'n Histerektomie gekry het

Jean-Marié Stander: Waarom ek op 35 'n Histerektomie gekry het

GETUIENIS - Wonderwerk van Voorsiening! (3)  /  Heno & Adri Van der Merwe  /  10-08-2025  /  NLGK

GETUIENIS - Wonderwerk van Voorsiening! (3) / Heno & Adri Van der Merwe / 10-08-2025 / NLGK

Marnus Coetzee Getuienis (Manne ontbyt)

Marnus Coetzee Getuienis (Manne ontbyt)

JESUS moes my terug stuur

JESUS moes my terug stuur

DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL

DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL

© 2025 dtub. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: infodtube@gmail.com