Hou Goeie Moed | Woord van Bemoediging
Автор: Houtkruis
Загружено: 2025-10-24
Просмотров: 111
@houtkruisbediening
🌿 Hou goeie moed… Robert Morrison se lewe wys dat ware 💪 volharding en 🙏 geloof oor gehoorsaamheid aan Abba Vader gaan, selfs wanneer dit moeilik is. 🌏 Hy het sy huis verlaat, vir jare gewerk sonder sigbare vrug, maar sy volharding het generasies beïnvloed. 📖 Morrison het die Bybel in Kantonees vertaal en ’n nalatenskap van geloof nagelaat. Sy lewe herinner ons: moenie moed verloor nie — bly getrou, geduldig en gehoorsaam, want Abba Vader gebruik jou werk vir Sy doel.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: