Clinton V du Plessis se “Gebed” deur KI gesing
Автор: LitNetKanaal
Загружено: 2025-11-25
Просмотров: 114
Die digter Clinton V du Plessis werk tans saam met Lionel J Fransman aan ’n reeks sintetiese-musiek-video’s wat op sy gedigte gebaseer is. Fransman skep die instruksies en KI sing dan Du Plessis se woorde. Kyk gerus na Du Plessis se Facebook-blad vir nog voorbeelde.
LitNet het toestemming gekry om hierdie video van die gedig “Gebed” te deel. Die gedig het in Du Plessis se bundel Verslag verskyn.
Wat dink ons lesers van hierdie eindproduk? Deel asseblief julle sienings oor hierdie soort gebruik van KI, en ook oor die musiek. Sê jou sê! Stuur jou brief aan [email protected].
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: