Faktorisering DrieTerm (Leertjie Metode) | Graad 9
Автор: Mafs Dude
Загружено: 2025-07-24
Просмотров: 21
'n Oorsig oor die konsep van Faktorisering van Drieterme, maar met die Leertjie Metode.
Die inhoud van die video gaan die volgende wees:
0:00 Begin
3:31 Wat is 'n Drieterm
6:15 Leertjie Metode
12:31 Voorbeeld 1
15:17 Voorbeeld 2
19:05 Voorbeeld 3
Het jy die panda gesien? Kan jy raai waaroor dink hy?
Josua 1 Vers 8 AFR20
[8] Hierdie boekrol van die wet mag nie uit jou mond verdwyn nie. Jy moet dit dag en nag mymerend prewel, sodat jy alles wat daarin geskryf is, nougeset kan nakom; want dan sal jy voorspoedig wees op jou pad; dan sal jy sukses behaal.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: