Mafs Dude

Net wiskunde.
My naam is Mnr Botes, en ek maak wiskunde videos. Laat weet gerus as daar enige onderwerpe in die vak is waaroor jy meer wil weet. Kyk ook na die link wat ek hieronder wat jou na 'n OneDrive folder sal neem na vraestelle ens. Kode om in te kom is : M@fsDud3.

Email adres:
[email protected]