Reguit Lyn Funksie | Graad 8
Автор: Mafs Dude
Загружено: 2025-07-17
Просмотров: 22
'n Oorsig oor die konsep van die reguit lyn funksie. Ek kyk net na hoe elkeen van die veranderlikes in die funksie die grafiek verander.
Die inhoud van die video gaan die volgende wees:
0:00 Begin
1:30 Cartetiese Vlak
3:38 Standaardvorm
8:06 c (y-afsnit)
14:42 m (helling)
19:16 Voorbeeld
Het jy die panda gesien? Waarmee hou hy homself besig?
Johannes 8 Vers 34 AFR20
[34] Jesus het hulle geantwoord: “Amen, amen, Ek sê vir julle: Elkeen wat sonde doen, is 'n slaaf van die sonde.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: