Eksponente Oefeninge (Maal & Deel) | Graad 8
Автор: Mafs Dude
Загружено: 2025-08-28
Просмотров: 23
'n Voorbeeld video oor Eksponente en hoe dit werk as jy net met die grondgetalle maal en deel.
Die inhoud van die video gaan die volgende wees:
0:00 Begin
4:10 Hersiening Van Bewerkings Tabel
7:21 Alternatiewe vir maal en deel
8:27 Maal Voorbeelde
21:22 Deel Voorbeelde
30:37 Gemengde Voorbeelde
Het jy die panda gesien? Waar lê hy opgekrul?
Kolossense 1 Vers 28 AFR20
[28] Hom verkondig ons, terwyl ons elke mens vermaan, en elke mens in alle wysheid onderrig, sodat ons elke mens voor God kan stel as volwasse in Christus.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: