Alfabet: E e klank
Автор: Leer Afrikaans 123
Загружено: 2020-03-28
Просмотров: 6360
Die aanleer van die e klankie. Hoe om 'n hoofletter en kleinletter te skryf. In die sinne is daar woorde wat 'n e in het, maar nie gewys word nie omdat die woorde dubbelklanke en langklanke is. Wys u kind/leerders op dit. oe klank in die woorde groen en koek. ee klank in die woorde geel en speel. Die ei klank in die woord klein. Die ie klank in woorde soos die en sussie. Begin met die opbreek van woorde (Lettergrepe) erd-wurm, er-tjie. Leerder herhaal die sinne nadat dit gelees is en sê die e klank saam sodra hulle die kolletjie sien.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: