Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
dTub
Скачать

Hoe leer ek my kind lees? Fonetiese uitspraak van Afrikaanse Alfabet klanke | Skryfwyse

Автор: Magda Ehlers - Opvoedkundige Kindervideo’s

Загружено: 2025-01-15

Просмотров: 1147

Описание:

Vir kinders om suksesvol te leer lees in Afrikaans is dit belangrik dat hulle die Afrikaanse Alfabet klanke foneties kan uitspreek en die simbole van die letters kan erken om sodoende woorde te bou en te lees. Lees en skryf loop hand aan hand.

Hierdie video word opgedeel in 2 dele:
00:00 - Fonetiese uitspraak van Afrikaanse klanke
02:10 - Uitspraak en skryfwyse

Gaan kyk gerus na al ons Afrikaanse video's om jou kind te help om makliker te lees.

🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:
   • Afrikaanse Alfabet Kinderstories – Leer Le...  

🦋Gaan kyk na ons ABC Afrikaanse Kinderstorie reeks:
   • Oulike Afrikaanse Alfabet kinderstories om...  

🦋Hulp met skryf vir kinders in Afrikaans
   • Hulp met skryf vir kinders in Afrikaans  

🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.
   • GRATIS Afrikaanse Leesprogram vir kinders ...  

🦋Hierdie Afrikaanse Alfabet kindervideo vorm deel van 'n reeks video's wat vir jou kind al die Afrikaanse klanke op 'n prettige, effektiewe manier gaan aanleer, sodat formele lees maklik raak wanneer die tyd reg is.
   • Maklike Afrikaanse Leeslesse – Help Jou Ki...  

🌻Wil jy graag die oorspronklike vokale vir kinders video's gaan kyk? Volg die skakels hieronder en gaan leer en lees meer.

🌈Wat is vokale? arme ek is oupa uil
   • Hoe help ek my kind om beter te lees? Afri...  
🌈Vokale in Afrikaans vir kinders /a, e, i, o, u | Afrikaanse Kinder Video |
   • Hoe help ek my kind om beter te lees? Voka...  

📚 Maak lees maklik én lekker vir jou kind!💥👌
‼️‼️Ons OORSPRONKLIKE LEESPROGRAM bevat meer as 40 video-skakels en 40+ PDF-drukpakkette wat perfek by die videos pas – jou hele jaar se leesbeplanning in een maklike, interaktiewe pakket. Reeds beproef in skole én tuis.
💥👉 Klik op die skakel en kry jou digitale weergawe vandag nog om jou kind se leesreis te laat blom!👇👇👇
https://www.teacharesources.com/produ...

🦋GRATIS Opvoedkundige kinder YOUTUBE video's vir ouers en opvoeders om jong kinders te help🦋.
🌈Baie Afrikaanse Opvoedkundige video's, maar ons sluit ook 'n paar Engelse Opvoedkundige video's in op ons kanaal.
🌈Opvoedkundige kindervideo's wat insluit: leer lees, Alfabet klanke, wiskunde, kinderliedjies, kinderstories en NOG VELE meer vir jong kinders.

🌈WAAROM Magda Ehlers Opvoedkundige Kindervideo's?
🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres.
🚀Pas perfek by enige kurrikulum.
🚀GRATIS!
🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie)
🚀Effektief (Ons video's word reeds in talle skole en tuis gebruik)

Volg ons:
🌻e-pos adres: [email protected]

Hoe leer ek my kind lees? Fonetiese uitspraak van Afrikaanse Alfabet klanke | Skryfwyse

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео mp4

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио mp3

Похожие видео

Alfabet en Klanke | Leer om te Praat en Skryf

Alfabet en Klanke | Leer om te Praat en Skryf

Hoe help ek my kind om beter te lees? Vokale in Afrikaans  /a, e, i, o, u /Leesprogram 1/40

Hoe help ek my kind om beter te lees? Vokale in Afrikaans /a, e, i, o, u /Leesprogram 1/40

Машинки-помощники – смотри серии без остановки! 🔴 Прямой эфир для малышей

Машинки-помощники – смотри серии без остановки! 🔴 Прямой эфир для малышей

Hoe leer ek my kind lees in Afrikaans? klanke, woorde en sinne

Hoe leer ek my kind lees in Afrikaans? klanke, woorde en sinne

Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies

Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies

Afrikaanse Kinder Animasie - Die Vliegtuig - Tom Die Insleep Voertuig

Afrikaanse Kinder Animasie - Die Vliegtuig - Tom Die Insleep Voertuig

Alfabetul muzical - 60 MIN - Cântece pentru copii | TraLaLa

Alfabetul muzical - 60 MIN - Cântece pentru copii | TraLaLa

Žiemos dainelės (Naujų dainelių rinkinys) | PopRitmu

Žiemos dainelės (Naujų dainelių rinkinys) | PopRitmu

Маша и Медведь - ⛄  Праздник Новый Год! 🎅  Новогодний сборник мультиков 🎄

Маша и Медведь - ⛄ Праздник Новый Год! 🎅 Новогодний сборник мультиков 🎄

Hoe help ek my kind om beter te lees? Wat is Dubbelklanke, Tweeklanke en Drieklanke in  Afrikaans?

Hoe help ek my kind om beter te lees? Wat is Dubbelklanke, Tweeklanke en Drieklanke in Afrikaans?

Les 5 Vorms + Kleure + Alfabet + Diere #kleuters #lami #afrikaans

Les 5 Vorms + Kleure + Alfabet + Diere #kleuters #lami #afrikaans

Ну погоди! Все выпуски 1-8 (Nu Pogodi) - Золотая коллекция Soyuzmulfilm

Ну погоди! Все выпуски 1-8 (Nu Pogodi) - Золотая коллекция Soyuzmulfilm

Hoe help ek my kind om beter te lees? SIGWOORDE vir kinders in Afrikaans | LEESPROGRAM 7/40

Hoe help ek my kind om beter te lees? SIGWOORDE vir kinders in Afrikaans | LEESPROGRAM 7/40

Маша и медведь - 🎁 Новогоднее Чудо🎄

Маша и медведь - 🎁 Новогоднее Чудо🎄

Gouelokkies en Die Drie Bere

Gouelokkies en Die Drie Bere

Getalherkenning ▶ getalle en getalherkenning in Afrikaans

Getalherkenning ▶ getalle en getalherkenning in Afrikaans

טלוויזיה חינוכית לפעוטות | צופי בכייף  1 |  ספיישל 60 דקות ברצף | שירים צבעים וצורות

טלוויזיה חינוכית לפעוטות | צופי בכייף 1 | ספיישל 60 דקות ברצף | שירים צבעים וצורות

Vánoční speciál • Šmoulí Vánoce • Šmoulové

Vánoční speciál • Šmoulí Vánoce • Šmoulové

Винни пух все серии (Vinni Puh) 1969-1972 — Золотая коллекция Soyuzmulfilm

Винни пух все серии (Vinni Puh) 1969-1972 — Золотая коллекция Soyuzmulfilm

🎶ABC Cartoon Nursery Rhymes | Alphabet Learning Song for Toddlers | A is for apple 🍎 a aa apple

🎶ABC Cartoon Nursery Rhymes | Alphabet Learning Song for Toddlers | A is for apple 🍎 a aa apple

© 2025 dtub. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]