Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
dTub
Скачать

Verwyder die suurdeeg van die sonde 1Kor 5 Ds Gustav Opperman GK Colesberg

Автор: Woorde uit sy Woning

Загружено: 2025-10-11

Просмотров: 1321

Описание:

Die hoop op die ewige lewe het net blyplek in die hart die hart wat vergruis met ‘n sondebesef. Geloof skiet nie wortel op klipgrond nie. Geloof kan net wortel skiet in grond wat met die trane van berou benat is. Voor ons die rein fyn linne van verlossing kan aantrek, moes ons eers die sak en as van verootmoediging gedra het. Woordverkondiging: 1 Kor 5 Ds Gustav Opperman ‪@WoordeuitsyWoning‬

Bron: Lees Eks 12:1-17; 1 Kor 5:6-8
Teks: Eks12:15 b: Alreeds op die eerste dag
moet julle die suurdeeg uit julle huis verwyder.
1 Kor 5:7: Suiwer dan die ou suurdeeg uit
Tema: Huisskoonmaak met die nagmaal
Psalms: 65:1,4; 65:8,9; 23:3; 116:1,2,3; 25:5,6
Opnamedatum: 2025 08 24

Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning:
Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za [email protected]
Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation:
Opus One
Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/...
Artist: http://audionautix.com/

Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV.
U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping
En selfs die Helpende Woord volg op:   / helpende_hand  
Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby.
Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.
Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang van al ons video’s.
Vir volledige eredienste, skakel in op ons 2de WhatsApp groep: 0836502186
Kontakbesonderhede:
Webblad: woordeuitsywoning.com
YouTube: @woordeuitsywoning
Gustav: +845034886 eposadres: [email protected]
Ina: +836502186 eposadres: [email protected]

Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer.
Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria.
Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering.
Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar meer as 1000 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang.
Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer.
U kan ook direk 'n bydrae maak:
Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi
Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding.
Indien u ‘n bydrae wil tot
Woorde uit sy Woning Pty Ltd
FNB Business Account Tjekrekening
Rekeningnommer: 62874370952
Bankkode: 260346
Swift kode: FIRNZAJJ
Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons roeping. Dui asb aan dat u van ons videodienste gebruik maak.
Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

Verwyder die suurdeeg van die sonde 1Kor 5 Ds Gustav Opperman GK Colesberg

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео mp4

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио mp3

Похожие видео

Ваеце (И вышел). Во многих охладеет любовь (Бытие 29:7-11).

Ваеце (И вышел). Во многих охладеет любовь (Бытие 29:7-11).

Die Reglynige Waarheid Bybelstudie uit Hand 17:15 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Die Reglynige Waarheid Bybelstudie uit Hand 17:15 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Die Gees aan die Werk!

Die Gees aan die Werk!

Unveiling Ancient Psalms: Experience the Raw Power of Hebrew Music!

Unveiling Ancient Psalms: Experience the Raw Power of Hebrew Music!

God stoei met ons (Volledige Erediens Gen 32) Ds Gustav Opperman GK Ventersburg @WoordeuitsyWoning

God stoei met ons (Volledige Erediens Gen 32) Ds Gustav Opperman GK Ventersburg @WoordeuitsyWoning

Volledige Eredienste

Volledige Eredienste

Geesvervulde stryd teen die sonde van owerspel (Gen. 38). Ds. Schalk Strauss.

Geesvervulde stryd teen die sonde van owerspel (Gen. 38). Ds. Schalk Strauss.

DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL

DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL

Vlees en Gees (Joh 3:6-12) | Vita Dei 684

Vlees en Gees (Joh 3:6-12) | Vita Dei 684

Reg onderweg tot by die wederkoms [5 Okt 2025]

Reg onderweg tot by die wederkoms [5 Okt 2025]

God sal alle trane afvee Jes 25 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning

God sal alle trane afvee Jes 25 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning

Oom Paul is nie dood nie

Oom Paul is nie dood nie

Vertrou op God se bewaring Ps 91 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Vertrou op God se bewaring Ps 91 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Wat soek jy nog by die kerk? (2Tim 4; Joh 6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Wat soek jy nog by die kerk? (2Tim 4; Joh 6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

DIE ORDE VAN GOD EN VROUENS IN DIE AMP - Henco Kruger

DIE ORDE VAN GOD EN VROUENS IN DIE AMP - Henco Kruger

Trump- Netanyahu- Hamas- vrede in die Midde -Ooste?

Trump- Netanyahu- Hamas- vrede in die Midde -Ooste?

36) Europa binnegeval! Bybelstudie uit Hand 16:9-18 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

36) Europa binnegeval! Bybelstudie uit Hand 16:9-18 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Die geestes wereld | Amanda Loftus

Die geestes wereld | Amanda Loftus

Raaisels uit die Voortyd Ps 78 Doop Bealise v Zyl GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Raaisels uit die Voortyd Ps 78 Doop Bealise v Zyl GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

До Мурашек! Иерусалим Священный Город !

До Мурашек! Иерусалим Священный Город !

© 2025 dtub. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]