Beesboer van die Jaar: Leer meer oor die wenners van Voermol se kompetisie
Автор: LandbouTV
Загружено: 2017-11-12
Просмотров: 15002
In die nadraai van een van die ergste droogtes in Suider-Afrika toon veeboere steeds in moeilike omstandighede hul staal. Al die finaliste in die 15de nasionale Beesboer van die Jaar-kompetisie het deur produksiegedrewenheid die volhoubaarheid van hul boerdery verbeter.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: