Landbouweekliks - Seisoen 21 Episode 11 (Hans Bester - Braunvieh Beestelersgenootskap)
Автор: Vleissentraal
Загружено: 2023-07-12
Просмотров: 242
Hans Bester 'n raadslid van die Braunvieh SA Beestelersgenootskap is aan die woord en deel meer oor die kenmerkende eienskappe van die Braunvieh, 'n ras waarmee daar al vir 94 jaar lank geteel word in Suid-Afrika.
As jy opsoek is na 'n bees wat goed aangepas is vir ons klimaat moet jy nie hul Nasionale Veiling op 20 Julie 2023 by die Afridome Showgrounds in Parys misloop nie.
Meer inligting oor die veiling kan hier gevind word: https://bit.ly/BraunviehNasionaleVeil...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: