RSG Bekbasaar: Trou is nie Perdekoop nie - Episode 13
Автор: RSG 100 - 104 FM
Загружено: 2025-10-20
Просмотров: 136
Episode 13: Herstel is moontlik
Hierdie week vra ons die moeilike vrae: Wat is die kern van die probleem wanneer huwelike stukkend gaan? En kan 'n huwelik regtig herstel?
Sluit by ons aan vir 'n oop gesprek met Kennith de Kock. Hy deel die pynlike waarheid oor die groei van pornografie-verslawing, selfs onder vroue. Kennith, wat self oor verslawing getriomfeer het, fokus op die man en vrou se verantwoordelikheid. Hy bied 'n praktiese plan om die stilte te breek, eerlikheid te herstel, en 'n veilige plek te skep waar julle saam kan oorwin.
Moenie hierdie episode misloop wat hoop vir herstel gee nie! Stuur jou eie staaltjies en vrae na [email protected]—ons wil dit hoor
Hierdie klankopname is die eiendom van RSG en SABC Radio. Dit is slegs vir persoonlike gebruik en kan nie op enige ander platform uitgesaai of gedeel word, sonder die skriftelike toestemming van die SABC nie. Die onregmatige gebruik, verspreiding en/of uitsending van hierdie opname, sal tot regstappe en vervolging lei.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: