RSG Bekbasaar Die Reine Wynheid Episode 10: "Mavericks" van Malmesbury
Автор: RSG 100 - 104 FM
Загружено: 2026-01-20
Просмотров: 283
Die Reine Wynheid reis in dié episode na die Swartland en verken die Malmesbury Rewolsie van wyn met Eben Sadie, Chris Mullineux en Callie Louw. Hulle staan bekend as die individualiste van Malmesbury, en die onortodokse wynmakers van die top wyne van die streek.
Hierdie klankopname is die eiendom van RSG en SABC Radio. Dit is slegs vir persoonlike gebruik en kan nie op enige ander platform uitgesaai of gedeel word, sonder die skriftelike toestemming van die SABC nie. Die onregmatige gebruik, verspreiding en/of uitsending van hierdie opname, sal tot regstappe en vervolging lei.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: