Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
dTub
Скачать

God beloof: Ek is met jou! Altyd. Orals. Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning

Автор: Woorde uit sy Woning

Загружено: 2019-09-20

Просмотров: 2636

Описание:

Daar by die kankerlyer op sy pynbed, of daar buite in die land waar die hael die oes weggeslaan het, of sommer maar net daar met jouself, jy alleen, vasgekeer in jou viermuur-kamer, of daar buite by die tellermasjien, met die leë bankbalans in jou hand ...
Sou dit daar ook die huis van God kon wees? Het Hy daar ook 'n huis? Bet-El?
Sonder plan. Sonder raad. Voel u Godverlate?

Ons is vandag hier bymekaar in die huis van God
so noem ons hierdie plek
'n pragtige gebou met 'n gemeente,
Psalmklanke,
met Bybels op die banke …
Seënende hande …
"Die Here sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees"
Hier in die huis van God …
Maar is Hy ook daar buite ... waar ek alleen is?

Daar waar jy gaan slaap
na 'n dag se gespook en gespartel op jou reis deur die lewe
hier probeer en daar misluk …
Daar iewers op die kliprante
êrens tussen iewers en nêrens …

Salig is die een wie se oë dan kan oopgaan
soos van 'n droom
met die besef:
Waarlik, die HERE is toe al die tyd op hierdie plek,
maar ék het dit nie geweet nie.

Hy is toe heeltyd daar, daar by jou
Al het jy dit nie verwag nie …

Bron: Sonder raad? Alleen met jou pyn? God beloof: Ek is met jou! Altyd. Orals.
Genesis 28 Bet-El
Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning
Oggenddiens 2019 02 10

Is u 'n gelowige in die buiteland of 'n gemeente buite bereik van suiwer Woordverkondiging? Of het u het 'n verlange om die Evangelie te ervaar? Dan is u op die regte plek. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening!
Skryf asb in op ons YouTube kanaal! Kliep op UC4a6OxJVCv1iYCtt6TjpGMQ
1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf [email protected]
Besoek gerus #uitdiepvandonkernagte op FB.
Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm)    • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ...  
2) Kry 'n gratis transkripsie van hierdie preek en ander preke weekliks: Skryf in op ons poslys by [email protected]
3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik.
4) Beskikbaar:
Volledige Bybelstudie CD-reekse: Openbaring (20 CD's)
Bybelstudie CD-reeks: Ps 1-50 (25 CD's)
Hierdie Bybelstudiereekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges.
Kategismusreekse: Heidelbergse Kategismus, Nederlandse Geloofsbelydenis, Dordtse Leërreels.
Ontbeer u 'n aanddiens/Kategismusprediking? Hierdie reekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges.
5) Epos u vrae oor hierdie preek of enige ander geloofsake.
Kontak ons: [email protected]
6) Besoek ons Faceboek-blad: Gereformeerde Kerk Matlabas en teken asb in!
7) Ons gemeente is 101 jaar oud.
Dit is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor.
Ons kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer.
Indien u GK Matlabas Mediadienste finansiëel wil ondersteun, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer.

Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:

Ps 65 & Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za [email protected]
Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers

#gustavopperman
#godisorals
#Alleen
#raadop
@gustavopperman
@inaopperman

God beloof: Ek is met jou! Altyd. Orals. Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео mp4

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио mp3

Похожие видео

Vryheid vir die Volk Ds Gustav Opperman Helpende Woord#286 Solidariteit Helpende Hand

Vryheid vir die Volk Ds Gustav Opperman Helpende Woord#286 Solidariteit Helpende Hand

Skenk ons 'n Verlosser! Moenie ophou bid nie. Luk 1 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Skenk ons 'n Verlosser! Moenie ophou bid nie. Luk 1 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

A Christmas Singalong🌟 | Christmas Drum-Along | Ms.Oh!

A Christmas Singalong🌟 | Christmas Drum-Along | Ms.Oh!

Vroue Bybelstudie - Rut

Vroue Bybelstudie - Rut

ПОСЛЕ СМЕРТИ ВАС ВСТРЕТЯТ НЕ РОДСТВЕННИКИ, А.. ЖУТКОЕ ПРИЗНАНИЕ БЕХТЕРЕВОЙ. ПРАВДА КОТОРУЮ СКРЫВАЛИ

ПОСЛЕ СМЕРТИ ВАС ВСТРЕТЯТ НЕ РОДСТВЕННИКИ, А.. ЖУТКОЕ ПРИЗНАНИЕ БЕХТЕРЕВОЙ. ПРАВДА КОТОРУЮ СКРЫВАЛИ

Ds. Thys Erasmus - Genade alleen. Ons is vrygemaak deur God se genade

Ds. Thys Erasmus - Genade alleen. Ons is vrygemaak deur God se genade

RIEKERT BOTHA - Is Jesus JOU Here? | Wie is die REGTE Jesus? - Deel #5

RIEKERT BOTHA - Is Jesus JOU Here? | Wie is die REGTE Jesus? - Deel #5

Die Reglynige Waarheid Bybelstudie uit Hand 17:15 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Die Reglynige Waarheid Bybelstudie uit Hand 17:15 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

God stoei met ons (Volledige Erediens Gen 32) Ds Gustav Opperman GK Ventersburg @WoordeuitsyWoning

God stoei met ons (Volledige Erediens Gen 32) Ds Gustav Opperman GK Ventersburg @WoordeuitsyWoning

НАТО ударило по военной технике Киева || Потеря F-16

НАТО ударило по военной технике Киева || Потеря F-16

Help my (Depressie, Angs, Moedeloos, stress)

Help my (Depressie, Angs, Moedeloos, stress)

💥Тамар: Срок ультиматума Трампа Ливану истекает. ЦАХАЛ готовит сокрушительный удар

💥Тамар: Срок ультиматума Трампа Ливану истекает. ЦАХАЛ готовит сокрушительный удар

10.10.1990 Свидетельство Били Поль Бранхам , Форест -Хиллз Нью Йорк.

10.10.1990 Свидетельство Били Поль Бранхам , Форест -Хиллз Нью Йорк.

Tsunami in die kerk! Bly staande in 2020. 1Joh1, 1Joh 2 en Openbaring 12 Ds Gustav Opperman

Tsunami in die kerk! Bly staande in 2020. 1Joh1, 1Joh 2 en Openbaring 12 Ds Gustav Opperman

Bybelstudie S1 E3: Let op:  Dankbaarheid lei tot geestelike groei

Bybelstudie S1 E3: Let op: Dankbaarheid lei tot geestelike groei

Raaisels uit die Voortyd Ps 78 Doop Bealise v Zyl GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Raaisels uit die Voortyd Ps 78 Doop Bealise v Zyl GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

РОЖДЕСТВО 25 - СБОРНИК ПЕСЕН №-1

РОЖДЕСТВО 25 - СБОРНИК ПЕСЕН №-1

'n Valse Hemel Luk 9 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

'n Valse Hemel Luk 9 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

KSM Bybelstudie I 6 Okt. I Filippense 1 I Deel 1

KSM Bybelstudie I 6 Okt. I Filippense 1 I Deel 1

Vroue Bybelstudie - Die vrou by die put

Vroue Bybelstudie - Die vrou by die put

© 2025 dtub. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]