Die Waarheid oor God se Teenwoordigheid in Moeilike Tye.
Автор: Danie Matthee
Загружено: 2021-06-12
Просмотров: 656
Waarom Lyk Dit Soms of God Afwesig Is? Dan vra mense, waar is God? Hoekom help Hy my nie? Ek is sy kind, maar ek bid en niks gebeur nie. Waar is God wanneer ek hom nodig het? Die profeet Jesaja sê, wanneer ons voel om uit te roep: Waar is God? Hoekom sien Hy my nie raak nie, moet ons leer om God te vertrou. Want juis in 'n krisis tyd wys God dat Hy betroubaar is.
Laat gerus vir my 'n opmerking of laat weet my as jy enige vrae het waarmee ek kan help. As jy nog nie op my kanaal ingeteken het nie, oorweeg dit gerus om die 'SUBSCRIBE' knoppie te druk. Indien jy van die video hou sal ek dit ook waardeer as jy dit 'LIKE' en 'SHARE'. Indien jy nie daarvan hou nie hoef jy niks te doen nie, maar jy is welkom om vir my te sê hoekom nie.
Jy kan my kanaal finansieël ondersteun deur my Patreon bladsy te besoek, waar jy meer videos en ook agter die skerm footage kan kry of gaan na my website vir die bankbesonderhede. Ek is afhanklik van donasies vir my lewensonderhoud en bediening
/ daniematthee
http://www.obed.co.za
My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: