Johnie van Niekerk 20251005 Moses 06 God veg vir ons
Автор: Johnie van Niekerk
Загружено: 2025-10-05
Просмотров: 36
Mose gee oor aan Josua. Tog moet Josua ook by God self leer hoe die wil van God verstaan kan word. Johannes op die eiland van Patmos maak die 7 gemeentes bewus van hulle afhanklik van God. Hy doen dit deur te wys dat jou hande jou eerste getuienis is van wat jy glo. Om vas te staan soos `n palmboom maak stroms jou sterker. Sonder wind verswak `n boom val later net om. Laat die Gees van God jou sterk maak.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: