Desimale Getalle deel deur Telgetalle
Автор: Mathematics with Marlien - In Afrikaans
Загружено: 2023-01-06
Просмотров: 1396
Welkom by Mathematics With Marlien,
Hierdie video lei jou stap vir stap deur drie voorbeelde oor hoe om desimale getalle deur telgetalle te deel, deur gebruik te maak van langdeling.
Met volledige voorbeelde en verduidelikings, sal hierdie video jou help om die deling van desimale getalle deur telgetalle op 'n maklike en prettige manier te bemeester. As jy net jou geheue wil verfris, is hierdie video ook vir jou!
📚As jy desimale getalle wat gedeel word deur telgetalle wil oefen, klik op die skakel hieronder vir jou GRATIS werkkaart en memorandum:
🔗https://www.patreon.com/posts/desimal...
VERWANTE VIDEO'S:
✔️Langdeling: 4-syfer getalle gedeel deur 2-syfer getalle
• Langdeling 4 syfer getalle gedeel deur 2 s...
✔️Vermenigvuldig Telgetalle met Desimale Getalle
• Vermenigvuldig Telgetalle met Desimale Get...
✔️Vermenigvuldiging van desimale getalle
• Vermenigvuldiging van desimale getalle
✔️Optel en Aftrek van Desimale Getalle
• Optel en Aftrek van Desimale Getalle
✔️Vergelyk en rangskik desimale getalle
• Vergelyk en Rangskik Desimale Getalle
✔️Inleiding tot Desimale Getalle: Hoe om desimale getalle te lees en skryf
• Inleiding tot Desimale Getalle: Hoe om des...
✔️Rond af Desimale Getalle: Na die naaste tiendes, honderdstes, duisendstes en heelgetal
• Rond af Desimale Getalle: Na die naaste ti...
✔️Wiskunde Quiz: Vergelyk Desimale Getalle
• Wiskunde Quiz: Vergelyk Desimale Getalle |...
✔️Wiskunde Quiz: Rond Af Desimale Getalle
• Wiskunde Quiz: Rond Af Desimale Getalle | ...
Dankie dat jy hierdie video gekyk het! As hierdie video jou gehelp het, moet asseblief nie vergeet om hierdie video te LIKE en om te SUBSCRIBE nie.
Volg my op Instagram:
💥Mathematics With Marlien
/ mathematicswithmarlien
💥Marlien
/ marlien__cronje
✉️ Email: [email protected]
#wiskunde #desimalegetalle #langdeling
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: