Hoe om breuke met dieselfde noemers op te tel (2020) | KABV | Graad 4 5 6 Wiskunde
Автор: Wiskunde Juffie_deur Lizette Booys
Загружено: 2020-05-12
Просмотров: 3988
#graad4wiskunde #graad5wiskunde #KABV
In hierdie video beatwoord ek jou vraag oor hoekom die noemers dieselfde moet wees wanneer jy berekeninge doen met breuke! Dan kyk ons na die optelling van breuke met dieselfde noemers. Dis gemik op graad 4 en 5 leerders maar kan selfs relevant wees vir sterk wiskunde leerders in graad 3 asook as remediëring vir wiskunde graad 6.
________________________________________________________________________________________
Hierdie video is opgeneem deur Suid-Afrikanse Wiskunde Onderwyser, Lizette Booys, om ondersteuning te bied aan leerders en ouers tyds die Corona Virus Pandemie van 2020. Alle lesse is in lyn met die Kurrikulum and asseseringsbeleidverklaring (KABV). Lizette behou n honeursgraad in die opvoedkunde van wiskunde.
Bly in kontak! Vang Wiskunde Juffie op die volgende Sosiale Media Platforms:
Facebook : / wiskunde-juffie-288761918514389
Instagram: https://www.instagram.com/wiskundejuf...
Twitter: / wiskundejuffie
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: