Antoinette Pienaar op Theefontein video 79
Автор: Bruis - Afrikaanse tydskrif
Загружено: 2025-12-13
Просмотров: 2295
DIE GROND VRA VIR WATERLEI DEUR ‘N MENS
Die somerson slaan weer met sy sambok, daarom is dit tyd vir waterlei-gedagtes. Boonop is die Karoo ‘n waterskaarsplek waar jy jou waterlei moet ken, vertel Antoinette Pienaar. Sy voel as daar water en plante en grond betrokke is, moet jy sélf lei en jou nie oorgee aan toestelle wat dit namens jou doen nie.
Ons plaas elke Sondag ‘n nuwe video van Antoinette op Bruis se Facebook- en Instagram-blad, ons webtuiste www.bruis.co.za, en YouTube-kanaal Bruis - Afrikaanse tydskrif.
Kontak gerus vir Antoinette by info@karookruie.co.za.
Geniet die video, met trots geborg OUHUIS®️ Rooibos.
Geniet elke oggend 'n koppie rooibos en voel verfris! Bestel by ouhuis@rooibostee.co.za of 0725271671.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: