Hoofstuk 16: Daleen van Zyl – Dalvan Simbras
Автор: Meer As Grond
Загружено: 2023-02-27
Просмотров: 3556
#Terugblik #MeerAsGrond
Hoofstuk 16: Daleen van Zyl – Dalvan Simbras
Ons beeskudde: ‘n Nasionale bate
#MeerAsGrond ondersoek die enorme ekonomiese geleenthede wat Suid-Afrika se nasionale beeskudde inhou, mits ons siektes en veediefstal kan bekamp. Ons gaan draai in Potchefstroom se wêreld, om by simbra-stoetboer Daleen van Zyl uit te vind hoe tegnologie oplossings bied wat werk!
Sluit aan by Lynette Francis-Puren.
In samewerking met Agri SA
Geborg deur The Awareness Company
Vervaardig deur Brand Republic
#MeerAsGrond #AwarenessCompany #AgriSA #VIATV #Landbou #BrandRepublic
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: