Meer As Grond

Meer As Grond is 'n televisiereeks wat jou meer leer oor die sake wat ons boere raak, daar waar die vellies die grondpad tref.