Hoofstuk 2: Danie Minnaar en die landbou-ekosisteem
Автор: Meer As Grond
Загружено: 2022-12-15
Просмотров: 997
#Terugblik #MeerAsGrond
Hoofstuk 2: Danie Minnaar en die landbou-ekosisteem
Elke boerdery het ’n wedstrydplan nodig
Lynette Francis-Puren kuier by Senwes se voorsitter, Danie Minnaar, op sy plase in die Noordwes-Vrystaat. Ons bekyk die landbou-ekosisteem van nader, terwyl ons deel in die opwinding van mielies stroop, die tog na die silos en selfs by ‘n meule inloer.
Ons maak ook ‘n draai by Senwes, 'n agribesigheid diep gewortel in landbou wat aktief bydra tot die sukses van ons land se boere. Danie se betrokkenheid by die breër landbougemeenskap bied ons ‘n unieke blik op wie is wie in die industrie, ook anderkant die plaashek.
Vervaardig deur Brand Republic, in samewerking met Agri SA.
Hierdie episode is geborg deur Senwes.
#MeerAsGrond #AgriSA #VIATV #Boerdery #BrandRepublic
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: