Land en Sand: Wie is Ian Cameron?
Автор: RSG 100 - 104 FM
Загружено: 2025-07-22
Просмотров: 356
‘n Drankie wat gedokter is terwyl hy op Tukkies studeer het, het Ian Cameron sy lewe laat omdraai. Dít, en sy ma wat hom gereeld aan ‘n aanhaling van Mahatma Gandhi herinner het, het kom laat besluit om vir ‘n veiliger samelewing te veg – veral vir slagoffers van misdaad.
Suid-Afrikaners is die afgelope week of wat gekonfronteer met onthullings wat Suid-Afrika laat lyk asof dit deur ‘n kombinasie van misdaadkartelle, korrupte polisiehoës en bedenklike politici beheer word. Hy het land en sand met Pieter Steyn hieroor gesels, asook oor moorde op die Kaapse vlakte, plaasmoorde, sy vrou, kinders en die politiek.
Hierdie klankopname is die eiendom van RSG en SABC Radio. Dit is slegs vir persoonlike gebruik en kan nie op enige ander platform uitgesaai of gedeel word, sonder die skriftelike toestemming van die SABC nie. Die onregmatige gebruik, verspreiding en/of uitsending van hierdie opname, sal tot regstappe en vervolging lei.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: