Vaskap Vadersdag Kompetisie 2025
Автор: Vaskap
Загружено: 2025-06-12
Просмотров: 3619
/ vaskapofficial
VASKAP VADERSDAG KOMPETISIE!
Wen Groot! Twee fantastiese pryse op die spel!
Stappe om in te skryf:
1. Like, subscribe en druk die notification button sodat jy altyd die nuutste updates kan sien!
2. Comment hieronder met 'n rede hoekom jy dink jy verdien hierdie prys!
MEER OOR DIE KOMPETISIE:
1. Prys:
'n LL Signature Series Hamper & 'n naweek vir twee by Santa-Fé Gasteplaas / santa.fe.gasteplaas
2. Sluitingsdatum:
Die kompetisie sluit Sondagoggend, 15 Junie 2025 om 9:00 en die wenner sal op ons Facebook bladsy bekendgemaak word. Maak seker julle is deel van ons bladsy!
*TERME EN VOORWAARDES:*
Slegs volledige inskrywings sal in aanmerking kom.
Deelnemers moet in Suid-Afrika wees om te kwalifiseer vir die pryse.
Die wenner sal deur ons gekies word op basis van die beste inskrywing.
Geen betalings of aankope nodig om deel te neem.
Alle ander kostes wat verband hou met die naweek by Santa-Fé Gasteplaas is die verantwoordelikheid van die wenner. VASKAP sal nie verdere koste of verantwoordelikhede dra nie.
Die beoordeelaars se besluit is finaal en sal nie heroorweeg of bespreek word nie.
Gaan groot en skryf in!
Ons hoop jy wen!
VASKAP-groete
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: