Voëlkyk | Prontuit | 3 Desember 2025 | kykNET
Автор: kykNET Argief
Загружено: 2025-12-04
Просмотров: 437
Voëlkyk | Prontuit | 3 Desember 2025 | kykNET
Voëlkyk, oftewel ‘avitourism’, bring jaarliks miljarde rande vir Suid-Afrika in. Prontuit kyk dieper na die mens se behoefte om terug te keer na die natuur, al is dit dan met die hulp van tegnologie en apps. Die bekende voëlboekskrywer en illustreerder, Faansie Peacock, sê: “Voëlkyk is ‘n groot gelykmaker. Voёls gee nie om hoe oud, ryk of gesofistikeerd jy is nie." Ons ondersoek hoe verskeie Suid-Afrikaners hierdie stokperdjie uitleef.
Kyk Prontuit Woensdae 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en op DStv Catch Up.
Avitourism | Prontuit | 3 December | 2025 | kykNET
Birding, or avitourism, brings in billions of rands for South Africa each year. Prontuit looks deeper into our need to connect with nature, even if it’s with the help of technology and apps. The well-known bird book author and illustrator, Faansie Peacock, says: “Birdwatching is a great equalizer. Birds don’t care how old, rich or sophisticated you are.” We investigate how various South Africans practice this hobby.
Watch Prontuit on Wednesday evenings at 21:00 on kykNET (DStv channel 144) and on DStv Catch Up.
---
Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Kry jou eerste 14 dae gratis op Showmax vir meer Afrikaanse programme - https://bit.ly/36PFSr0
Besoek http://kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: