Luister “Shema” voor jy Lei - Geheime van die Koninkryk | Peter Kotze
Автор: Delmas Wes Familiekerk
Загружено: 2025-11-17
Просмотров: 61
Luister voor jy Lei (Deut. 6:3-5) - Geheime van die Koninkryk | Peter Kotze - 16 November 2025
Spring na die Boodskap: • Luister “Shema” voor jy Lei - Geheime van ...
Hier is 5 Kragpunte uit hierdie Boodskap🔥
1️⃣ Ons moet nie net uit Egipte nie, maar Egipte moet ook uit ons!
2️⃣ Om te "Shema" beteken om God te hoor en te onderskei deur die geraas!
3️⃣ "Shema" vra opregte gehoorsaamheid aan dit wat ons hoor! Ons doen dinge anders wanneer ons weet God is in hierdie oomblik saam met my!
4️⃣ Die Suurdeeg van die lewe, opinies of selfs seer kan God se stem uitdoof!
5️⃣ In 'n "Shema" gebed hoor ek konstant "GOD IS STEEDS GOD" in hierdie oomblik, plek of seisoen!
✅ Bybelstudie: https://drive.google.com/file/d/1sdk9...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: