Delmas Wes Familiekerk

🔥 Delmas-Wes Familiekerk is ’n Geesvervulde, skrifgetroue geloofsfamilie – ’n plek van dissipelskap, genesing en groei. Dis ‘n plek waar waarheid en Gees ontmoet! Ons bestaan om die verlorenes te bereik en gebrokenes te herstel!

📆 Sien jou Sondae 9:00!