Geesvervulde Gelowiges | Geheime van die Koningkryk - Peter Kotze
Автор: Delmas Wes Familiekerk
Загружено: 2025-09-29
Просмотров: 176
Geesvervulde Gelowiges: Geheime van die Koninkryk - 28 Sep 2025 | Peter Kotze
Spring na die Aanbidding: • Geesvervulde Gelowiges | Geheime van die K...
Spring na die Boodskap: • Geesvervulde Gelowiges | Geheime van die K...
🔥Hier is 5 ook Kragpunte en ‘n Bybelstudie uit hierdie boodskap:
1️⃣ Daar is ‘n verskil tussen ‘n bekeerling en ‘n Geesvervulde dissipel!
2️⃣ Ons word nie net geroep om onder die INVLOED van die Gees te leef nie, maar ook onder die INVULLING van die Gees.
3️⃣ Die vrug en gawes van die Gees is deel van die liefdestale van God!
4️⃣ Die Geesvervulde gelowige is altyd ‘n biddende gelowige!
5️⃣ Wanneer die Gees ons herhaaldelik vul, word Jerigo tipe mure afgebreek, vestinge geskud en families herstel!
✅ Laai die Bybelstudie af by https://drive.google.com/file/d/1pvV7...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: