Goeie dae kom! Jer 31 Ds Gustav Opperman GK Philippolis Nagmaalreeks 24
Автор: Woorde uit sy Woning
Загружено: 2025-08-02
Просмотров: 1728
Ek sal hulle ongeregtigheid vergewe en Ek sal aan hulle sonde nie meer dink nie (Jer 31:34). Die HERE gaan daardie bladsye in die boek van die volk se lewens, daardie besmette bladsye wat van hoek tot kant vol geskryf is met alles wat hulle gedoen het, en gesê het en ook dit wat hulle gedink het, maar miskien nie gedoen of gesê het nie … Die Here gaan daardie bladsye heeltemal skoonvee! Woordverkondiging: Jer 31, Nagmaal GK Philippolis, ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Bron: Lees Jer 31:27-40
Teks: 31:31 Kyk, daar kom dae, spreek die HERE
Tema: God skep nuwe dae.
Ps 84:1,3; 84:4,6; 40:1,2; 86:4,6; 23:3; 116; 103:1,2.
Opnamedatum: 2025 05 11
Musiekbesonderhede:
1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning:
Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za [email protected]
Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers
2) Ps 23: GK Centurion
3) Ps 116: GK Krugersdorp
4) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:
Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/...
Artist: http://audionautix.com/
Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb
Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.
Kontakbesonderhede:
Ds Gustav Opperman: +845034886 eposadres: [email protected]
Ina Opperman: +836502186 eposadres: [email protected]
Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes.
Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria.
Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering.
Besoek ook ons webblad: woordeuitsywoning.com waar meer as 1000 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word.
Ons versprei Ons video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram.
Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer.
U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van:
FNB Spaarrekening/Savings Pocket
Rekeninghouer: Philippina Opperman
Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi
Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding.
Indien u ‘n bydrae wil maak spesifiek tot die reeks: Onse Kategismus vir Kinders:
Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account
Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952
Bankkode: 260346
Swift kode: FIRNZAJJ
Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons groot projek: Onse Kategismus vir Kinders. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: