Liefde (Erediens 21 Des 2025)
Автор: NG Vishoek
Загружено: 2025-12-21
Просмотров: 69
Iemand het al die opmerking aan my gemaak “hoeveel keer kan ’n mens nou regtig oor liefde preek?” en ek het bloot gesê: “oor liefde, nie baie nie... Maar oor God se Liefde kan mens nooit ophou nie!” Kom kuier saam hierdie Sondag wanneer ons oor Liefde saam praat en ook hoe die “sub-tema” daarby inskakel: “van uitstel kom afstel – meeste van die tyd.”
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: