Finale oes hoër aangepas | 2 Des 2025 | Graanoorsig
Автор: AMT
Загружено: 2025-12-02
Просмотров: 531
Welkom by hierdie week se Graanoorsig, met trots gebring deur John Deere en Zimmatic by Lindsay.
Die finale oes is verlede week opwaarts aangepas. China het weer VSA-sojabone begin aankoop, terwyl die koringmark tans maar flou lyk.
Maar wat kan gebeur as die tweede helfte van die seisoen droër verloop? Ons kyk na wat dit alles vir pryse kan beteken soos die seisoen vorder.
Bly op hoogte van al die insigte en markbewegings: https://linktr.ee/amtrendsplatforms?s...
#graanoorsig #Landbou #graanmarkte #OES2025 #johndeere #Zimmatic #sojabone #Koring #markinsigte #amtrends
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: